Image
Image
Image
Image
Image
Villa10 Villa10

Villa10 on Hugo | Bed en Ontbyt akkommodasie in Durbanville

Hier by Villa10 is 2 tipes kamer besikbaar.

Die Dubbelkamer beskik oor 'n dubbelbed terwyl die Twin kamer met twee enkel beddens toegerus is. Al die kamers is ontwerp om maksimum twee persone te akkommodeer.

Alle kamers is op grondvlak en is toegerus met 'n en-suite inloop badkamer (slegs stort, geen baddens nie) en word daagliks gediens.

Vir u gerief voorsien ons veilige parkering terwyl u ook volle toegang tot ons Wi-Fi het. Die gaste sitkamer beskik oor 'n grootskerm TV terwyl koffie/tee geriewe ook daar beskikbaar is.

Neem asb kennis dat:

Villa10 se daaglikse tariewe is as volg:
Enkel Okkupasie R550/persoon
Dubbel Okkupasie R425/persoon
'n Komplimentêre ontbyt word soggens bedien

Kliek op fotos om meer en groter te sien

Kontak Villa10

Adres:

Hugostraat 10,
Durbanville

Telefoon:

074 555 7116

Vind Villa10
Villa10 on Hugo